Welcome to the
South Coast of KwaZulu-Natal, South Africa
Your Town-to-Town Information Guide for Tourists & Visitors

Umdoni Coast
Umkomaas
Widenham
Clansthal
Scottburgh
Umzinto
Park Rynie
Kelso
Pennington
Sezela
Bazley
Ifafa Beach
Elysium
Mtwalume

Hibiscus Coast
Hibberdene
Umzumbe
Pumula
Mellville Beach
Banana Beach
Anerley
Sunwich Port
Southport
Sea Park
Umtentweni
Port Shepstone
Oslo Beach
Shelly Beach
St Michaels
Uvongo
Manaba Beach
Margate
Ramsgate
Southbroom
Marina Beach
Trafalgar
Palm Beach
Munster
Glenmore
Leisure Bay
Port Edward
Inland Areas
Harding
Izotcha
Kokstad
Oribi Gorge
Umtamvuna

Margate South Coast Kwazulu Natal, Southcoast KwaZulu Natal South Africa

MARGATE: Accommodation

Accommodation:
Self Catering, Bed & Breakfast,
Hotels, Camping
Out & About:
Activities, Entertainment,
Adventure, Restaurants
Shopping & Services:
Arts, Crafts, Clothing, Home,
Garden, Beauty, Health, etc....
Medical & Emergencies:
Emergencies, Hospitals,
Doctors, Chemists, Dentists
Other Information:
Tourism, Municipal,
Telecom & Provincial

8 Erasmus Straat, Margate.
Cell: 084 517 5032
Foon & Faks: 039 317 1200
Epos: nitaheymans@gmail.com

'By Die See' is 'n groot Kaapse geuwel huis met selfsorg "chalets" kothuisies op die perseel. Ons is in die middel van Margate gelee, 100m na Shoprite, strandwinkeltjies, restaurante en 300m van die hoof swemstrand van Margate. Net 'n lekker stappie.

STUDENTE WELKOM

Die kothuisies is ten volle toegerus met linne (geen handdoeke)
TV met gewone kanale, waaiers en braai geriewe.
Daar is 'n borrelbad en 'n groot kuierstoep en 'n ekstra stort en toilet.

1 X Eenmans kothuis Lekker groot dubbelbed, stort, wasbak en toilet, klein eethoekie
en eie private tuintjie - akkommandeer 2 grootmense.
1 X Een slaapkamer Private stoep - akkommandeer 2 grootmense 3 kinders.
1 X Een slaapkamer Grasdak - akkommandeer 2 grootmense 2 kinders.
1 X Stoepkamer Akkommandeer 2 grootmense
1 x Twee slaapkamer Slaap 4 grootmense en 2 kinders
1 x Twee slaapkamer (aircon) slaap 4 grootmense

"By die See" kan twee gesinne of (Ouma en Oupa) lekker saamkuier en nog privaat wees.
Studente is welkom, ons is loopafstand na al die jongmense se kuierplekke. "Backpackers" is ook welkom aangesien ons 'n paar tent staanplekke kan voorsien met 'n braai, stort en toiletgeriewe.

Troetel diere is beperk tot een klein hondjie. Reelings kan getref word vir ekstra honde.

Daar is nie seeuitsig vanaf die eenhede nie maar wel vanaf die perseel, aangesien die perseel omring is met 'n muur en 'n elektriese heining. Elke eenheid het een onderdak parkering binne in die perseel agter die veiligheidsheining. Daar is parkering vir 'n tweede voertuig teen 'n addisionele tarief.

Iemand is altyd op die perseel, dus is handdoeke, en wasgoed op die draad veilig en indien dit reen, sal dit ingebring word. Daar is wasgoed geriewe en reelings kan getref word vir 'n skoonmaakdiens.

Make a On-Line Reservation Enquiry

 

Hosted by SCWEB
© 2012